Die Capricorn-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite in Limpopo. Die setel van die munisipaliteit is in Polokwane. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Noord-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC35.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: die republiek van Botswana in die noorde Vhembe (DC34) in die noordooste Mopani (DC33) in die ooste Sekhukhune (DC47) in die suide Waterberg (DC36) in die weste

Plaaslike Munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Polokwane LIM354 628 999 49.86%Lepelle-Nkumpi LIM355 230 350 18.26%Blouberg LIM351 162 629 12.89%Aganang LIM352 131 164 10.40%Molemole LIM353 108 321 8.59%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolking%Noord-Sotho 1 055 421 84.90%Afrikaans 36 901 2.97%Tsonga 32 379 2.60%Engels 25 177 2.03%Ndebele 24 733 1.99%Ander 18 489 1.49%Venda 17 477 1.41%Zoeloe 11 671 0.94%Suid-Sotho 8 170 0.66%Tswana 6 990 0.56%Xhosa 2 167 0.17% Swazi 1 418 0.11%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 671 220 53.21%Manlik 590 242 46.79%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 1 211 874 96.07%Blank 35 470 2.81%Kleurling 6 271 0.50%Asiaties 5 234 0.41%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 130 815 11.33%05 - 09 157 650 13.65%10 - 14 165 920 14.37%15 - 19 152 744 13.23%20 - 24 99 157 8.59%25 - 29 75 833 6.57%30 - 34 63 494 5.50%35 - 39 59 857 5.18%40 - 44 49 348 4.27%45 - 49 41 593 3.60%50 - 54 34 780 3.01%55 - 59 26 819 2.32%60 - 64 27 205 2.36%65 - 69 21 739 1.88%70 - 74 19 736 1.71%75 - 79 10 620 0.92%80 - 84 10 541 0.91%85 - 89 3 649 0.32%90 - 94 1 978 0.17%95 - 99 857 0.07%100 plus 338 0.03%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.OVK 2004 verkiesingsuitslae Populasie 18 en ouer: 601 852 [52.12% van die totale populasie] Totale stemme: 341 004 [29.53% van die totale populasie] Stempersentasie: 56.66% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 301 125 88.31%DA 14 208 4.17%UDM 6 238 1.83%ACDP 4 571 1.34%PAC 3 143 0.92%Azapo 2 921 0.86%VF+ 2 296 0.67%NNP 2 249 0.66%OD 764 0.22%IVP 587 0.17%UCDP 497 0.15%NA 491 0.14%EMSA 328 0.10%SOPA 300 0.09%PJC 277 0.08%TOP 228 0.07%UF 215 0.06%CDP 213 0.06%KISS 125 0.04%NLP 121 0.04%MF 107 0.03% Totaal 341 004 100.00%

Verwysings

Capricorn-dm webblad

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika