Die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Nelspruit. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Swazisprekend. Die munisipaliteit se kode is DC32.
Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Mopani (DC33) in die noorde die Republiek Mosambiek in die ooste die Koninkryk Eswatini in die suide Gert Sibande (DC30) in die suide Nkangala (DC31) in die suidweste Sekhukhune (DC47) in die noordweste
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: MunisipaliteitKodeBevolking%Mbombela MP322 474 805 50.26%Nkomazi MP324 334 419 35.40%Thaba Chweu MP321 81 238 8.60%Umjindi MP323 53 745 5.69%Bosbokrand MP325 495 0.05%
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Swazi 737 534 78.07%Tsonga 64 987 6.88%Noord-Sotho 40 513 4.29%Afrikaans 39 731 4.21%Engels 18 103 1.92%Zoeloe 16 311 1.73%Suid-Sotho 16 092 1.70%Tswana 3 478 0.37%Ndebele 2 411 0.26%Ander 2 407 0.25%Xhosa 2 260 0.24%Venda 875 0.09%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 491 212 52.00%Manlik 453 453 48.00%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 889 436 94.15%Blank 45 809 4.85%Kleurling 6 851 0.73%Asiaties 2 569 0.27%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 108 898 11.53%05 - 09 112 747 11.94%10 - 14 116 683 12.35%15 - 19 113 504 12.02%20 - 24 93 023 9.85%25 - 29 85 374 9.04%30 - 34 68 929 7.30%35 - 39 61 112 6.47%40 - 44 44 885 4.75%45 - 49 37 270 3.95%50 - 54 27 034 2.86%55 - 59 18 573 1.97%60 - 64 18 662 1.98%65 - 69 12 453 1.32%70 - 74 11 883 1.26%75 - 79 5 698 0.60%80 - 84 5 132 0.54%85 - 89 1 525 0.16%90 - 94 804 0.09%95 - 99 324 0.03%100 plus 152 0.02%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 537 768 [56.93% van die totale bevolking] Totale stemme: 333 737 [35.33% van die totale bevolking] Stempersentasie: 62.06% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 298 810 89.53%DA 20 523 6.15%ACDP 3 087 0.92%UDM 3 006 0.90%VF+ 1 891 0.57%PAC 1 460 0.44%NNP 1 216 0.36%OD 1 056 0.32%IVP 1 038 0.31%Azapo 348 0.10%UCDP 282 0.08%SOPA 172 0.05%NA 136 0.04%EMSA 130 0.04%CDP 124 0.04%PJC 118 0.04%UF 118 0.04%TOP 75 0.02%KISS 62 0.02%NLP 54 0.02%MF 31 0.01% Totaal 333 737 100.00%
Verwysings
Ehlanzeni-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika