Die Nkangala-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Middelburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Ndebelesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC31.
Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Sekhukhune (DC47) in die noorde Ehlanzeni (DC32) in die noordooste Gert Sibande (DC30) in die suide Sedibeng (DC42) in die suidweste Ekurhuleni (EKU) in die suidweste Stad Tshwane in die weste Waterberg (DC36) in die noordweste
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: MunisipaliteitKodeBevolking%Emalahleni MP312 276 414 27.08%Thembisile Hani MP315 258 878 25.37%Dr. J.S. Moroka MP316 243 308 23.84%Steve Tshwete MP313 142 777 13.99%Victor Khanye (Delmas) MP311 56 205 5.51%Emakhazeni MP314 43 008 4.21%
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Ndebele 319 920 31.35%Zoeloe 232 228 22.75%Noord-Sotho 161 338 15.81%Afrikaans 75 294 7.38%Swazi 56 496 5.54%Tswana 56 144 5.50%Suid-Sotho 42 474 4.16%Tsonga 31 624 3.10%Xhosa 21 199 2.08%Engels 17 705 1.73%Ander 3 514 0.34%Venda 2 654 0.26%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 529 354 51.87%Manlik 491 238 48.13%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 930 873 91.21%Blank 78 292 7.67%Kleurling 8 741 0.86%Asiaties 2 686 0.26%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 108 087 10.59%05 - 09 114 037 11.17%10 - 14 118 590 11.62%15 - 19 118 041 11.57%20 - 24 98 429 9.64%25 - 29 88 106 8.63%30 - 34 74 084 7.26%35 - 39 69 442 6.80%40 - 44 58 251 5.71%45 - 49 47 903 4.69%50 - 54 35 359 3.46%55 - 59 25 013 2.45%60 - 64 20 550 2.01%65 - 69 14 314 1.40%70 - 74 12 782 1.25%75 - 79 7 302 0.72%80 - 84 6 344 0.62%85 - 89 2 273 0.22%90 - 94 1 080 0.11%95 - 99 420 0.04%100 plus 185 0.02%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 608 871 [59.66% van die totale bevolking] Totale stemme: 389 097 [38.12% van die totale bevolking] Stempersentasie: 63.90% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 333 520 85.72%DA 30 234 7.77%UDM 4 188 1.08%VF+ 3 997 1.03%PAC 3 704 0.95%ACDP 3 654 0.94%IVP 2 431 0.62%NNP 1 833 0.47%OD 1 710 0.44%UCDP 969 0.25%Azapo 819 0.21%SOPA 381 0.10%NA 272 0.07%EMSA 270 0.07% UF 242 0.06%CDP 226 0.06%PJC 222 0.06%TOP 131 0.03%MF 112 0.03%NLP 92 0.02%KISS 90 0.02% Totaal 389 097 100.00%
Verwysings
Nkangala-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika