Die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Oosvaal-distriksmunisipaliteit) is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Secunda. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC30

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Nkangala (DC31) in die noorde Ehlanzeni (DC32) in die noordooste die Koninkryk Eswatini in die ooste Zululand (DC26) in die suidooste Amabjuba (DC25) in die suide Thabo Mofutsanyana (DC19) in die suidweste Fezile Dabi (DC20) in die suidweste Sedibeng (DC42) in die weste

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: MunisipaliteitKodeBevolking%Govan Mbeki MP307 221 754 24.64%Albert Luthuli MP301 187 935 20.88%Mkhondo MP303 142 878 15.88%Msukaligwa MP302 124 807 13.87%Lekwa MP305 103 264 11.47%Pixley ka Seme MP304 80 742 8.97%Dipaleseng MP306 38 620 4.29%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Zoeloe 544 669 60.52%Swazi 158 623 17.62%Afrikaans 70 236 7.80%Suid-Sotho 45 828 5.09%Ndebele 23 985 2.66%Xhosa 21 055 2.34%Engels 14 514 1.61%Noord-Sotho 7 742 0.86%Tsonga 6 345 0.70%Tswana 3 531 0.39%Ander 2 339 0.26%Venda 1 133 0.13%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 466 592 51.84%Manlik 433 415 48.16%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 816 278 90.70%Blank 72 109 8.01%Kleurling 6 022 0.67%Asiaties 5 598 0.62%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 101 470 11.27%05 - 09 105 250 11.69%10 - 14 110 915 12.32%15 - 19 106 277 11.81%20 - 24 79 806 8.87%25 - 29 72 626 8.07%30 - 34 63 520 7.06%35 - 39 60 596 6.73%40 - 44 51 378 5.71%45 - 49 40 374 4.49%50 - 54 30 407 3.38%55 - 59 21 345 2.37%60 - 64 19 074 2.12%65 - 69 12 943 1.44%70 - 74 10 392 1.15%75 - 79 5 726 0.64%80 - 84 5 164 0.57%85 - 89 1 555 0.17%90 - 94 707 0.08%95 - 99 296 0.03%100 plus 186 0.02%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 517 104 [57.46% van die totale bevolking] Totale stemme: 319 593 [35.51% van die totale bevolking] Stempersentasie: 61.80% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 264 118 82.64%DA 26 262 8.22%IVP 7 977 2.50%VF+ 5 398 1.69%ACDP 3 921 1.23%UDM 3 639 1.14%PAC 2 661 0.83%NNP 1 560 0.49%OD 971 0.30%Azapo 572 0.18%UCDP 435 0.14%SOPA 407 0.13%NA 276 0.09%EMSA 256 0.08%CDP 234 0.07%PJC 223 0.07%UF 203 0.06%TOP 167 0.05%MF 133 0.04%NLP 91 0.03%KISS 89 0.03% Totaal 319 593 100.00%

Verwysings

Gert Sibande-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika