Die Mopani-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite in die Limpopoprovinsie. Die setel van die munisipaliteit is in Giyani met die kode DC33. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Noord-Sotho- of Tsongasprekend.
Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Vhembe (DC34) in die noorde die Republiek van Mosambiek in die ooste Ehlanzeni (DC32) in die suide Sekhukhune (DC47) in die suidweste Capricorn (DC35) in die weste.
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Maruleng LIM335 98 550 9.27%Groter Tzaneen LIM333 375 588 35.34%Groter Giyani LIM331 237 436 22.34%Groter Letaba LIM332 220 126 20.71%Ba-Phalaborwa LIM334 131 081 12.33%
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolking%Noord-Sotho 497 912 45.90%Tsonga 480 621 44.31%Suid-Sotho 31 096 2.87%Afrikaans 22 317 2.06%Ander 17,145 1.58%Engels 14 319 1.32%Venda 5 505 0.51%Zoeloe 5 336 0.49%Tswana 2 690 0.25%Ndebele 2 634 0.24%Swazi 2 483 0.23%Xhosa 1 278 0.12%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 590 926 54.09%Manlik 501 581 45.91%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 1 059 732 97.00%Blank 26 912 2.46%Asiaties 2 730 0.25%Kleurling 1 781 0.16%Ander 1 352 0.12%
Ouderdomme OuderdomBevolking%00 - 04 104 678 10.86%05 - 09 127 340 13.21%10 - 14 137 175 14.23%15 - 19 125 872 13.05%20 - 24 90 804 9.42%25 - 29 72 105 7.48%30 - 34 58 523 6.07%35 - 39 53 565 5.56%40 - 44 44 346 4.60%45 - 49 37 952 3.94%50 - 54 27 961 2.90%55 - 59 19 667 2.04%60 - 64 19 862 2.06%65 - 69 14 470 1.50%70 - 74 13 493 1.40%75 - 79 6 466 0.67%80 - 84 6 243 0.65%85 - 89 2 011 0.21%90 - 94 1 145 0.12%95 - 99 368 0.04%100 plus 149 0.02%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 515 110 [53.42% van die totale bevolking] Totale stemme: 304 747 [31.61% van die totale bevolking] Stempersentasie: 59.16% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 275 058 90.26%DA 11 012 3.61%ACDP 5 800 1.90%UDM 4 444 1.46%PAC 1 986 0.65%NNP 1 119 0.37%Azapo 998 0.33%VF+ 904 0.30%IVP 696 0.23%OD 533 0.17%UCDP 425 0.14%NA 326 0.11%SOPA 248 0.08%PJC 234 0.08%EMSA 208 0.07%CDP 202 0.07%UF 170 0.06%TOP 141 0.05%MF 84 0.03%KISS 83 0.03%NLP 76 0.02% Totaal 304 747 100.00%
Verwysings
Eksterne skakels Mopani-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika