Die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Bophirima-distriksmunisipaliteit) is een van die 4 Distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Vryburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC39.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Die Republiek van Botswana in die noorde Ngaka Modiri Molema (DC38) in die noordooste Dr. Kenneth Kaunda (DC40) in die suidooste Lejweleputswa (DC18) in die suidooste Frances Baard (DC9) in die suide John Taolo Gaetsewe (DC45) in die weste

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende Plaaslike Munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteitBevolking%Groter Taung 177 642 38.30%Kagisano-Molopo 105 789 22.81%Naledi 66 781 14.40%Mamusa 60 355 13.01%Lekwa-Teemane 53 248 11.48%

Demografie Die volgende statistiek is van die 2011-sensus. TaalBevolking%Tswana 384 956 83.60%Afrikaans 35 213 7.65%Engels 8 696 1.89%Suid-Sotho 8 118 1.76%Xhosa 7 092 1.54%Ndebele 4 310 0.94%Ander 4 287 0.93%Zoeloe 3 964 0.86%Gebaretaal 1 766 0.38%Noord-Sotho 1 211 0.26%Tsonga 481 0.10%Venda 214 0.05% Swazi 155 0.03%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 239 097 51.55%Manlik 224 718 48.45%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 423 980 91.41%Blank 18 127 3.91%Kleurling 18 346 3.96%Asiaties 1 358 0.43%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 50 051 11.38%05 - 09 55 303 12.58%10 - 14 56 825 12.93%15 - 19 52 129 11.86%20 - 24 38 481 8.75%25 - 29 31 184 7.09%30 - 34 26 780 6.09%35 - 39 25 234 5.74%40 - 44 22 162 5.04%45 - 49 18 354 4.17%50 - 54 14 801 3.37%55 - 59 12 882 2.93%60 - 64 10 892 2.48%65 - 69 8 520 1.94%70 - 74 6 443 1.47%75 - 79 4 755 1.08%80 - 84 2 993 0.68%85 - 89 1 124 0.26%90 - 94 469 0.11%95 - 99 190 0.04%100 plus 65 0.01%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 245 386 [55.82% van die totale bevolking] Totale stemme: 153 517 [34.92% van die totale bevolking] Stempersentasie: 62.56% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 124 832 81.31%UCDP 14 626 9.53%DA 4 866 3.17%ACDP 1 708 1.11%PAC 1 531 1.00%VF+ 1 473 0.96%OD 938 0.61%UDM 777 0.51%NNP 673 0.44%Azapo 586 0.38%EMSA 254 0.17%IVP 247 0.16%SOPA 217 0.14%PJC 141 0.09%NA 135 0.09%CDP 130 0.08%UF 130 0.08%TOP 111 0.07%KISS 48 0.03%MF 38 0.02% NLP 56 0.04% Totaal 254 874 100.00%

Verwysings

Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika