Die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Kgalagadi-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Kuruman. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC45.
Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Dr. Ruth Segomotsi Mompati (DC39) in die noordooste Frances Baard (DC9) in die suide ZF Mgcawu (DC8) in die suidweste die Republiek van Botswana in die noordweste
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: MunisipaliteitKodeBevolking%Joe Morolong NC451 89 530 39.83%Ga-Segonyana NC452 93 651 41.66%Gamagara NC453 41 617 18.51%
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Tswana 151 654 85.73%Afrikaans 20 401 11.53%Xhosa 1 575 0.89%Suid-Sotho 737 0.42%Engels 735 0.42%Ander 447 0.25%Noord-Sotho 429 0.24%Zoeloe 353 0.20%Swazi 183 0.10%Ndebele 167 0.09%Tsonga 151 0.09%Venda 63 0.04%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 92 689 52.40%Manlik 84 210 47.60%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 157 091 88.80%Kleurling 10 358 5.86%Blank 9 352 5.29%Asiaties 98 0.06%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 20 967 11.85%05 - 09 22 647 12.80%10 - 14 23 651 13.37%15 - 19 20 824 11.77%20 - 24 15 475 8.75%25 - 29 12 234 6.92%30 - 34 10 885 6.15%35 - 39 10 267 5.80%40 - 44 9 643 5.45%45 - 49 7 655 4.33%50 - 54 5 883 3.33%55 - 59 4 649 2.63%60 - 64 3 726 2.11%65 - 69 3 133 1.77%70 - 74 2 235 1.26%75 - 79 1 431 0.81%80 - 84 964 0.54%85 - 89 379 0.21%90 - 94 165 0.09%95 - 99 63 0.04%100 plus 23 0.01%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Populasie 18 en ouer: 96 783 [54.71% van die totale populasie] Totale stemme: 65 198 [36.86% van die totale populasie] Stempersentasie: 67.37% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 51 456 78.92%UCDP 6 763 10.37%DA 2 687 4.12%OD 1 084 1.66%ACDP 790 1.21%NNP 690 1.06%VF+ 585 0.90%PAC 267 0.41%Azapo 212 0.33%UDM 161 0.25%IVP 97 0.15%EMSA 81 0.12%NA 57 0.09%CDP 57 0.09%SOPA 54 0.08%PJC 40 0.06%TOP 36 0.06%UF 35 0.05%NLP 17 0.03%MF 15 0.02%KISS 14 0.02% Totaal 65 198 100.00%
Verwysings
John Taolo Gaetsewe-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika