Die uMzinyathi-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Dundee. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC24.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Amajuba (DC25) in die noorde Zululand (DC26) in die noordooste uThungulu (DC28) in die ooste iLembe (DC29) in die suidooste uMgungundlovu (DC22) in die suidweste uThukela (DC23) in die weste

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: +Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%MsingaKZN244168 02236.81%NquthuKZN2442145 03331.77%UmvotiKZN24592 29220.22%EndumeniKZN24151 11011.20%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001: +TaalBevolking%Zoeloe422 80192.63%Suid-Sotho13 2412.90%Engels12 0252.63%Afrikaans4 8431.06%Ndebele9370.21%Xhosa6450.14%Noord-Sotho6340.14%Ander6180.14%Swazi4590.10%Tswana1720.04%Tsonga510.01%Venda310.01%

Geslag +GeslagBevolking%Vroulik255 66056.01%Manlik200 79243.99%

Etniese groepering +Etniese groeperingBevolking%Swart439 88996.37%Blank7 3361.61%Asiaties6 5931.44%Kleurling2 6340.58%

Ouderdom +OuderdomBevolking%00 - 04 60 159 13.18%05 - 09 67 630 14.82%10 - 14 66 994 14.68%15 - 19 59 156 12.96%20 - 24 36 022 7.89%25 - 29 27 821 6.10%30 - 34 22 830 5.00%35 - 39 22 211 4.87%40 - 44 18 051 3.95%45 - 49 16 182 3.55%50 - 54 13 935 3.05%55 - 59 10 810 2.37%60 - 64 10 531 2.31%65 - 69 7 612 1.67%70 - 74 7 345 1.61%75 - 79 4 253 0.93%80 - 84 3 252 0.71%85 - 89 896 0.20%90 - 94 391 0.09%95 - 99 274 0.06%100 plus 97 0.02%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 224 263 [49.13% van die totale bevolking] Totale stemme: 122 689 [26.88% van die totale bevolking] Stempersentasie: 54.71% van die persentasie van die stemgeregtigdes

+PartyStemme%IVP79 54464.83%ANC29 61824.14%DA6 8845.61%ACDP1 9171.56%UDM7390.60%VF+6450.53%NNP5770.47%Azapo3510.29%MF3030.25%OD2910.24%PJC2400.20%PAC2260.18%UCDP2020.16%SOPA1810.15%CDP1730.14%KISS1720.14%UF1480.12%NA1470.12%EMSA1330.11%TOP1280.10%NLP700.06%Totaal 122 689100.00%

Verwysings

uMzinyathi-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika