Die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Mkuze. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC27.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: die Republiek Mosambiek in die noorde die Indiese oseaan in die ooste King Cetshwayo (DC28) in die suide Zululand (DC26) in die weste die Koninkryk eSwatini in die noordweste

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Jozini KZN272 184 093 32.11%Groot Vyf Hlabisa KZN274 208 000 36.29%uMhlabuyalingana KZN271 140 962 24.59%Mtubatuba KZN275 35 216 6.14%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Zoeloe 559 949 97.66%Swazi 3 748 0.65%Engels 3 182 0.55%Afrikaans 2 304 0.40%Ndebele 1 378 0.24%Suid-Sotho 903 0.16%Noord-Sotho 582 0.10%Xhosa 561 0.10%Tswana 259 0.05%Tsonga 230 0.04%Ander 208 0.04%Venda 48 0.01%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 313 954 54.76%Manlik 259 399 45.24%

Etniese groepering Etniese groeperingPopulasie%Swart 568 853 99.22%Blank 3 235 0.56%Kleurling 898 0.16%Asiaties 367 0.06%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 76 956 13.42%05 - 09 85 375 14.89%10 - 14 86 948 15.16%15 - 19 78 248 13.65%20 - 24 50 006 8.72%25 - 29 36 983 6.45%30 - 34 30 883 5.39%35 - 39 27 382 4.78%40 - 44 23 084 4.03%45 - 49 16 695 2.91%50 - 54 13 481 2.35%55 - 59 9 654 1.68%60 - 64 11 199 1.95%65 - 69 8 543 1.49%70 - 74 8 869 1.55%75 - 79 4 049 0.71%80 - 84 3 017 0.53%85 - 89 1 004 0.18%90 - 94 579 0.10%95 - 99 292 0.05%100 plus 106 0.02%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 274 753 [47.92% van die totale bevolking] Totale stemme: 150 543 [26.26% van die totale bevolking] Stempersentasie: 54.79% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%IVP 104 721 69.56%ANC 36 893 24.51%DA 3 357 2.23%ACDP 1 381 0.92%UDM 1 038 0.69%Azapo 423 0.28%NNP 374 0.25%VF+ 343 0.23%OD 308 0.20%PAC 234 0.16%PJC 204 0.14%SOPA 177 0.12%KISS 176 0.12%CDP 163 0.11%UCDP 139 0.09%EMSA 135 0.09%UF 113 0.08%MF 112 0.07%TOP 106 0.07%NA 91 0.06%NLP 55 0.04% Totaal 150 543 100.00%

Verwysings

Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika