Die Harry Gwala-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is Ixopo. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC43.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Umgungundlovu (DC22) in die noordooste Ugu in die suidooste (DC21) O.R. Tambo in die suide (DC15) Alfred Nzo in die suidweste (DC44) die koninkryk van Lesotho in die noordweste Uthukela in die noorde (DC23)

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Umzimkhulu KZN435 174 338 38.19%Nkosazana Dlamini-Zuma KZN436 113 446 24.6%Ubuhlebezwe KZN424 101 965 22.34%Groter Kokstad KZN433 56 528 12.38%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolking%Zoeloe 287 445 62.73%Xhosa 131 247 28.64%Engels 14 646 3.20%Afrikaans 6 079 1.33%Suid-Sotho 4 768 1.04%Ander 4 098 0.89%Ndebele 3 969 0.87%Tswana 1 972 0.43%Noord-Sotho 1 084 0.24%Tsonga 145 0.03%Venda 124 0.03%Swazi 110 0.02%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 246 953 53.52%Manlik 214 466 46.48%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 446 408 96.75%Kleurling 7 546 1.64%Blank 5 356 1.16%Asiaties 1 506 0.33%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 35 445 11.88%05 - 09 40 097 13.44%10 - 14 41 502 13.91%15 - 19 37 456 12.55%20 - 24 25 634 8.59%25 - 29 21 306 7.14%30 - 34 17 399 5.83%35 - 39 16 607 5.57%40 - 44 13 964 4.68%45 - 49 11 579 3.88%50 - 54 9 601 3.22%55 - 59 7 263 2.43%60 - 64 6 452 2.16%65 - 69 4 821 1.62%70 - 74 4 227 1.42%75 - 79 2 391 0.80%80 - 84 1 747 0.59%85 - 89 528 0.18%90 - 94 217 0.07%95 - 99 122 0.04%100 plus 34 0.01%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 157 807 [52.89% van die totale bevolking] Totale stemme: 83 403 [27.95% van die totale bevolking] Stempersentasie: 52.85% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 52 531 62.98%IVP 21 433 25.70%DA 3 628 4.35%UDM 1 712 2.05%ACDP 1 350 1.62%NNP 315 0.38%OD 304 0.36%Azapo 299 0.36%VF+ 296 0.35%PAC 291 0.35%SOPA 195 0.23%UCDP 165 0.20%UF 152 0.18%EMSA 118 0.14%CDP 116 0.14%TOP 116 0.14%PJC 108 0.13%MF 89 0.11%NA 87 0.10%KISS 58 0.07%NLP 40 0.05% Totaal 83 403 100.00%

Verwysings

Sisonke-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika