Die Amajuba-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Newcastle. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC25.

Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Gert Sibande (DC30) in Mpumalanga in die noorde Thabo Mofutsanyane (DC19) in die Vrystaat in die ooste uThukela (DC23) in die suidooste Umzinyathi (DC24) in die suidweste Zululand (DC24) in die weste

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Newcastle KZN252 225 459 34.32%Dannhauser KZN254 137 526 20.93%eMadlangeni KZN253 119 922 18.25%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Zoeloe 418 215 89.35%Engels 19 388 4.14%Afrikaans 17 848 3.81%Suid-Sotho 6 897 1.47%Swazi 1 715 0.37%Xhosa 1 598 0.34%Ander 746 0.16%Ndebele 701 0.15%Noord-Sotho 424 0.09%Tswana 347 0.07%Tsonga 103 0.02%Venda 58 0.01%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 243 891 52.11%Manlik 224 149 47.89%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 431 609 92.22%Blank 21 469 4.59%Asiaties 11 928 2.55%Kleurling 3 034 0.65%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 52 102 11.13%05 - 09 56 841 12.14%10 - 14 56 912 12.16%15 - 19 56 815 12.14%20 - 24 45 785 9.78%25 - 29 38 031 8.13%30 - 34 30 130 6.44%35 - 39 27 487 5.87%40 - 44 25 040 5.35%45 - 49 20 881 4.46%50 - 54 16 384 3.50%55 - 59 11 858 2.53%60 - 64 10 378 2.22%65 - 69 7 285 1.56%70 - 74 5 414 1.16%75 - 79 3 107 0.66%80 - 84 2 400 0.51%85 - 89 681 0.15%90 - 94 300 0.06%95 - 99 138 0.03%100 plus 71 0.02%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 267 712 [57.20% van die totale bevolking] Totale stemme: 118 344 [25.29% van die totale bevolking] Stempersentasie: 44.21% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 54 142 45.75%IVP 42 529 35.94%DA 12 134 10.25%ACDP 2 799 2.37%UDM 1 515 1.28%VF+ 1 053 0.89%NNP 728 0.62%Azapo 497 0.42%MF 456 0.39%PAC 424 0.36%UF 408 0.34%OD 366 0.31%UCDP 205 0.17%NA 173 0.15%SOPA 168 0.14%PJC 159 0.13%CDP 157 0.13%TOP 137 0.12%EMSA 131 0.11%KISS 102 0.09%NLP 61 0.05% Totaal 118 344 100.00%

Verwysings

Amajuba-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika