Die Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit is een van die vyf distriksmunisipaliteite van die Vrystaat."The Local Government Handbook": Thabo Mofutsanyana Die setel van die munisipaliteit is in Phuthaditjhaba. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC19.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Fezile Dabi (DC20) in die noorde Gert Sibande (DC30) in die noordooste Amajuba (DC25) in die ooste Uthukela (DC23) in die suidooste die koninkryk van Lesotho in die suide Motheo (DC17) in die suidweste Lejweleputswa (DC18) in die weste

Plaaslike munisipaliteite Die distriksmunisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Maluti a Phofung FS194 55 947 41.36%Dihlabeng FS192 42 986 31.78%Setsoto FS191 36 330 26.86% Nketoana FS193 55 947 41.36%Phumelela FS195 42 986 31.78%Golden Gate Hoogland Nasionale Park 36 330 26.86%

Demografie duimnael|300px|Kaart wat populasie volgens ouderdom en geslag aandui Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Suid-Sotho 586 022 80.73%Zoeloe 90 584 12.48%Afrikaans 32 478 4.47%Xhosa 4 848 0.67%Engels 4 805 0.66%Swazi 1 909 0.26%Ndebele 1 549 0.21%Tswana 1 520 0.21%Noord-Sotho 1 110 0.15%Ander 648 0.09%Tsonga 357 0.05%Venda 110 0.02%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 389 210 53.62%Manlik 336 722 46.38%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 690 852 95.17%Blank 30 194 4.16%Kleurling 3 601 0.50%Asiaties 1 285 0.18%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 425 922 [58.67% van die totale bevolking] Totale stemme: 260 796 [35.93% van die totale bevolking] Stempersentasie: 61.23% van die persentasie van die stemgeregdigdes PartyStemme%ANC 225 688 86.54%DA 14 214 5.45%PAC 5 135 1.97%ACDP 2 836 1.09%VF+ 2 756 1.06%UDM 2 409 0.92%IVP 1 978 0.76%NNP 1 557 0.60%OD 876 0.34%Azapo 704 0.27%UCDP 525 0.20% SOPA 386 0.15% NA 310 0.12% EMSA 292 0.11%UF 242 0.09%CDP 228 0.09%PJC 214 0.08%TOP 172 0.07%KISS 116 0.04%NLP 93 0.04%MF 65 0.02% Totaal 260 796 100.00%

Verwysings

Bronne Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika