Die Motheo-distriksmunisipaliteit was een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit was in Bloemfontein gewees. Die meeste mense in die munisipaliteit het Suid-Sotho gepraat. Die munisipaliteit se kode was DC17.

Op 18 Mei 2011, met die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011, hou die munisipaliteit op om te bestaan. Een van die plaaslike munisipaliteite in die distrik, die Mangaung Plaaslike Munisipaliteit, het 'n outonome metropolitaanse munisipaliteit geword, terwyl Naledi en Mantsopa onderskeidelik na die Xhariep- en Thabo Mofutsanyane-distriksmunisipaliteite oorgedra is.

Geografie Bure Die munisipaliteit was omring deur: Lejweleputswa (DC18) in die noorde Thabo Mofutsanyane (DC19) in die noordooste die koninkryk van Lesotho in die ooste Xhariep (DC16) in die suidweste)

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit het bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteitKodeBevolking%Mangaung FS172 752 906 89.91%Mantsopa FS173 59 028 7.05%Naledi FS171 25 445 3.04%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Suid-Sotho 389 831 53.53%Tswana 120 519 16.55%Afrikaans 111 57915.32%Xhosa 80 193 11.01%Engels 12 824 1.76%Zoeloe 5 059 0.70%Ndebele 2 853 0.40%Swazi 1 524 0.21%Noord-Sotho 1 471 0.20%Ander 1 357 0.19%Tsonga 833 0.11%Venda 220 0.03%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 381 903 52.44%Manlik 346 36047.56%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 608 105 83.50%Blank 83 42411.46%Kleurling 35 360 4.86%Asiaties 1 374 0.19%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 64 275 8.83%05 - 09 71 130 9.77%10 - 14 75 184 10.32%15 - 19 78 608 10.79%20 - 24 72 211 9.92%25 - 29 66 103 9.08%30 - 34 60 184 8.26%35 - 39 53 365 7.33%40 - 44 44 772 6.15%45 - 49 36 931 5.07%50 - 54 28 853 3.96%55 - 59 21 618 2.97%60 - 64 17 512 2.40%65 - 69 14 107 1.94%70 - 74 9 516 1.31%75 - 79 6 276 0.86%80 - 84 4 809 0.66%85 plus 2 809 0.39%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 471 960 [64.81% van die totale bevolking] Totale stemme: 301 273 [41.37% van die totale bevolking] Stempersentasie: 63.83% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 235,537 78.18% DA 31,589 10.49% VF+ 9,346 3.10% UCDP 5,391 1.79% ACDP 4,832 1.60% PAC 3,588 1.19% NNP 3,094 1.03% OD 3,062 1.02% UDM 1,851 0.61% Azapo 956 0.32% IVP 584 0.19% NA 333 0.11% SOPA 207 0.07% EMSA 169 0.06% UF 156 0.05% CDP 151 0.05% PJC 122 0.04% TOP 120 0.04% KISS 87 0.03% NLP 60 0.02% MF 38 0.01% Totaal 301 273 100.00%

Verwysings

Motheo-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika