Die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit is een van die vyf distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Welkom. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC18.
Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Dr. Kenneth Kaunda (DC40) in die noorde Fezile Dabi (DC20) in die noordooste Thabo Mofutsanyana (DC19) in die suidooste Xhariep (DC16) in die suidweste Frances Baard (DC9) in die weste Dr. Ruth Segomotsi Mompati (DC39) in die noordweste
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipalitteitKodeBevolking%Matjhabeng FS184 408 159 62.12%Nala FS185 98 264 14.96%Masilonyana FS181 64 402 9.80% Tswelopele FS183 53 713 8.18% Tokologo FS182 32 455 4.94%
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
TaalBevolking%Suid-Sotho 403 866 61.47%Xhosa 99 455 15.14%Afrikaans 66 418 10.11%Tswana 50 835 7.74%Zoeloe 11 051 1.68%Engels 7 981 1.21%Tsonga 6 371 0.97%Ndebele 4 283 0.65%Swazi 2 369 0.36%Ander 2 141 0.33%Noord-Sotho 1 666 0.25%Venda 554 0.08%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 335 378 51.05%Manlik 321 641 48.95%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 586 657 89.29%Blank 56 640 8.62%Kleurling 13 179 2.01%Asiaties 543 0.08%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 62 795 9.56%05 - 09 63 350 9.64%10 - 14 70 582 10.74%15 - 19 70 068 10.66%20 - 24 59 737 9.09%25 - 29 55 793 8.49%30 - 34 53 328 8.12%35 - 39 54 193 8.25%40 - 44 46 564 7.09%45 - 49 36 013 5.48%50 - 54 25 801 3.93%55 - 59 17 994 2.74%60 - 64 14 175 2.16%65 - 69 10 978 1.67%70 - 74 6 841 1.04%75 - 79 3 991 0.61%80 - 84 3 014 0.46%85 - 89 1 111 0.17%90 - 94 432 0.07%95 - 99 171 0.03%100 plus 88 0.01%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 418 466 [63.69% van die totale bevolking] Totale stemme: 234 060 [35.62% van die totale bevolking] Stempersentasie: 55.93% van die persentasie van die stemgeregdigdes PartyVotes%ANC 195 970 83.73% DA 20 043 8.56% VF+ 3 774 1.61% UDM 3 016 1.29% ACDP 2 806 1.20% PAC 2 387 1.02% NNP 1 779 0.76% IVP 947 0.40% OD 903 0.39% Azapo 816 0.35% UCDP 432 0.18% SOPA 283 0.12% NA 195 0.08% CDP 132 0.06% EMSA 131 0.06% UF 125 0.05% PJC 111 0.05% TOP 79 0.03% KISS 50 0.02% NLP 42 0.02% MF 39 0.02% Totaal 234 060 100.00%
Eksterne skakels Lejweleputswa-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika