Die Chris Hani-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Komani (voorheen Queenstown genoem). Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC13. duimnael|400px|links|Kaart van die Oos-Kaap met Chris Hani-distrik en sy plaaslike munisipaliteite sentraal in ligpers aangedui.
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Enoch Mgijima EC139 245 975 30.92%Engcobo EC137 155 513 19.55%Intsika Yethu EC135 145 372 18.28%Emalahleni EC136 119 460 15.02%Inxuba Yethemba EC131 65 560 8.24%Sakhisizwe EC138 63 582 7.99%
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Tale TaalBevolking%Xhosa 695 348 88.58%Afrikaans 47 872 6.10%Engels 20 579 2.62%Gebaretaal 5 512 0.70%Suid-Sotho 4 068 0.52%Ander 4 009 0.51%Zoeloe 2 157 0.27%Ndebele 1 800 0.23%Noord-Sotho 1 692 0.22%Tswana 1 254 0.16%Venda 309 0.04%Tsonga 304 0.04% Swazi 115 0.01%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 418 823 52.65%Manlik 376 638 47.35%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 742 545 93.35%Kleurling 32 767 4.12%Blank 16 034 2.02%Asiaties 1 787 0.22%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 81 371 10.04%05 - 09 108 992 13.45%10 - 14 124 534 15.37%15 - 19 110 945 13.69%20 - 24 59 510 7.34%25 - 29 43 980 5.43%30 - 34 37 717 4.65%35 - 39 37 848 4.67%40 - 44 38 011 4.69%45 - 49 32 186 3.97%50 - 54 26 951 3.33%55 - 59 21 800 2.69%60 - 64 27 443 3.39%65 - 69 20 117 2.48%70 - 74 16 462 2.03%75 - 79 9 640 1.19%80 - 84 8 795 1.09%85 - 89 2 328 0.29%90 - 94 1 253 0.15%95 - 99 301 0.04%100 plus 90 0.01%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 423 583 [52.28% van die totale bevolking] Totale stemme: 283 749 [35.02% van die totale bevolking] Stempersentasie: 66.99% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 234 383 82.60%UDM 27 014 9.52%DA 9 676 3.41%PAC 6 227 2.19%ACDP 1 337 0.47%OD 1 172 0.41%NNP 902 0.32%VF+ 643 0.23%SOPA 340 0.12%Azapo 326 0.11%UCDP 308 0.11%PJC 305 0.11%IVP 262 0.09%EMSA 200 0.07%NA 166 0.06%UF 130 0.05%TOP 108 0.04%CDP 90 0.03%NLP 60 0.02%KISS 55 0.02%MF 45 0.02% Totaal 283 749 100.00%
Verwysings
Chris Hani-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika