Die Amathole-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Oos-Londen. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC12.
duimnael|400px|links|Kaart van die Oos-Kaap met Amathole-distrik en sy plaaslike munisipaliteite sentraal in blougrys aangedui. Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Chris Hani (DC13) in die noorde O.R. Tambo (DC15) in die noordooste die Indiese oseaan in die suidooste Sarah Baartman (DC10) in die weste
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Mnquma EC122 252 390 17.29%Mbhashe EC121 254 909 15.22%Amahlathi EC124 122 778 8.35%Raymond Mhlaba EC129 151 379 9.22%Ngqushwa EC126 72 190 5.06%Groot Kei EC123 38 991 2.67%
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolking%Xhosa 817 395 93.62%Engels 19 647 2.25%Afrikaans 18 230 2.09%Gebaretaal 5 164 0.59%Zoeloe 2 637 0.30%Ander 2 391 0.27%Suid-Sotho 2 069 0.24%Noord-Sotho 1 7410.20%Ndebele 1 691 0.19%Tswana 1 167 0.13%Venda 401 0.05%Swazi 345 0.04%Tsonga 250 0.03%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 473,389 53.03%Manlik 419,247 46.97%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 868 017 97.24%Kleurling 13 133 1.47%Blank 8 949 1.00%Asiaties 1 126 0.13%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 147 098 8.84%05 - 09 192 361 11.56%10 - 14 216 586 13.01%15 - 19 208 995 12.56%20 - 24 146 750 8.82%25 - 29 115 632 6.95%30 - 34 99 327 5.97%35 - 39 96 666 5.81%40 - 44 92 560 5.56%45 - 49 77 430 4.65%50 - 54 59 027 3.55%55 - 59 47 029 2.83%60 - 64 53 352 3.21%65 - 69 38 858 2.33%70 - 74 31 716 1.91%75 - 79 18 830 1.13%80 - 84 15 262 0.92%85 - 89 4 022 0.24%90 - 94 2 026 0.12%95 - 99 559 0.03%100 plus 173 0.01%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 979 166 [58.83% van die totale bevolking] Totale stemme: 630 953 [37.91% van die totale bevolking] Stempersentasie: 64.44% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 523 630 82.99%UDM 50 559 8.01%DA 32 467 5.15%PAC 7 627 1.21%ACDP 4 492 0.71%OD 3 680 0.58%NNP 2 600 0.41%VF+ 795 0.13%IVP 785 0.12%Azapo 765 0.12%SOPA 740 0.12%UCDP 625 0.10%EMSA 407 0.06%PJC 400 0.06%UF 293 0.05%NA 269 0.04%CDP 257 0.04%TOP 236 0.04%KISS 132 0.02%NLP 109 0.02%MF 85 0.01% Totaal 630 953 100.00%
Verwysings
amathole.gov.za/ Amathole-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika