Die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit is een van die 7 distriksmunisipaliteite van die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Mount Ayliff. Die meeste mense in die munisipale area praat Xhosa. Die munisipaliteit se kode is DC44.
duimnael|390px|links|Kaart van die Oos-Kaap met Alfred Nzo-distrik in oranje aangedui.
Geografie Die munisipaliteit sluit die volgende dorpe in: Mount Frere, Mount Ayliff, Maloti en Matatiele. Dit is die kleinste en een van die armste munisipaliteite in die provinsie.
Bure Die munisipaliteit word omring deur: die koninkryk van Lesotho in die noorde Harry Gwala (DC43) in die noord-ooste Ugu (DC21) in die ooste O.R. Tambo (DC15) in die suide Joe Gqabi (DC14) in die weste
Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitBevolking%Matatiele 203 843 25.44%Winnie Madikizela-Mandela 281 905 35.18%Ntabankulu 123 976 15.47%Umzimvubu 191 620 23.91%
Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die munisipaliteit uitgebrei om die Mbizana en Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteite, voorheen deel van die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit, in te sluit.
Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Tale TaalBevolking%Xhosa 673 519 84.58%Suid-Sotho 69 811 8.77%Engels 18 090 2.27%Zoeloe 9 954 1.25%Gebaretaal 7 189 0.90%Afrikaans 6 716 0.84%Ander 4,595 0.58%Noord-Sotho 2,275 0.29%Ndebele 2,043 0.26%Tswana 1,360 0.17%Venda 358 0.04%Tsonga 231 0.03%Swazi 187 0.02%
Geslag GeslagBevolking%Vroulik 434 857 54.27%Manlik 366 488 45.73%
Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 794 382 99.13%Kleurling 3 307 0.41%Blank 1,898 0.24% Asiaties 1,132 0.14%
Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 68 152 12.38%05 - 09 85 022 15.45%10 - 14 89 083 16.19%15 - 19 73 875 13.42%20 - 24 41 503 7.54%25 - 29 28 489 5.18%30 - 34 23 459 4.26%35 - 39 23 401 4.25%40 - 44 21 729 3.95%45 - 49 18 478 3.36%50 - 54 15 872 2.88%55 - 59 13 475 2.45%60 - 64 13 398 2.43%65 - 69 13 266 2.41%70 - 74 9 980 1.81%75 - 79 5 540 1.01%80 - 84 4 009 0.73%85 - 89 1 008 0.18%90 - 94 420 0.08%95 - 99 195 0.04%100 plus 38 0.01%
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 260 501 [47,33% van die totale bevolking] Totale stemme: 172 001 [31,25% van die totale bevolking] Stempersentasie: 66,03% van die persentasie van die stemgeregdigdes PartyStemme%ANC 151 605 88.14% UDM 14 449 8.40% IVP 1 803 1.05% PAC 802 0.47% ACDP 683 0.40% DA 533 0.31% SOPA 340 0.20% Azapo 258 0.15% NNP 201 0.12% UCDP 200 0.12% EMSA 191 0.11% VF+ 190 0.11% PJC 129 0.07% NA 125 0.07% UF 103 0.06% TOP 98 0.06% OD 93 0.05% CDP 65 0.04% KISS 48 0.03% MF 48 0.03% NLP 37 0.02% Totaal 172 001 100.00%
Notas
Verwysings Municipal Demarcation Board StatsSA Sensus 2001-blad OVK 2004-verkiesingsuitslae
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika