Kozlowo (Russies: Козлово) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die gelyknamige Kozlowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog agt kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kozlowo 1 829 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 1 678 91,7% Russe 118 6,5% Tartare 18 1% Oesbeke 5 0,3% Kalmikiërs 4 0,2% Onbekend 6 0,3% Totaal 1 829 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast