Blinowo (Russies: Блиново) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Moeltanowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Blinowo 285 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 282 98,9%Onbekend 3 1,1%Totaal285100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast