Moeltanowo' (Russies: Мултаново) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Moeltanowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Moeltanowo 1 181 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 1 008 85,4%Russe 137 11,6%Oesbeke 17 1,4%Azerbeidjanners 6 0,5%Ander groepe 13 1,1%Totaal1 181100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast