Nowowasiljewo (Russies: Нововасильево) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Moeltanowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Nowowasiljewo 418 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 291 69,6 % Russe 114 27,3 % Koreane 6 1,4 % Tartare 4 1 % Oekraïners 3 0,7 % Totaal 418 100 %
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast