Watazjka (Russies: Ватажка) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Marfino Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Watazjka 174 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 137 78,7% Kasakke 28 16,1% Azerbeidjanners 5 2,9% Oekraïners 4 2,3% Totaal 174 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast