Kroetoje (Russies: Крутое) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Kroetoje Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Kroetoje 756 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 742 98,1% Russe 6 0,8% Onbekend 8 1,1% Totaal 756 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast