Marfino (Russies: Марфино) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Marfino Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Koedrino en Watazjka, insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Marfino 2 273 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 1 985 60,6% Kasakke 1 204 36,8% Tartare 22 0,7% Oekraïners 16 0,5% Azerbeidjanners 9 0,3% Duitsers 8 0,2% Koreane 7 0,2% Ander groepe 22 0,7% Totaal 3 273 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast