Tjoerino (Russies: Тюрино) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Kozlowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog agt nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Tjoerino 523 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 518 99% Russe 5 1% Totaal 523 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast