Nowojatski (Russies: Новояцкий) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kalinino Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Nowojatski 60 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 54 90%Russe 6 10%Totaal60100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast