Narimanowo (Russies: Нариманово) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kalinino Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Narimanowo 125 inwoners gehad, van wie almal etniese Kasakke was.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast