Lebjazje (Russies: Лебяжье) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kalinino Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "swaan".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Lebjazje 292 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 279 95,5%Koemikke 6 2,1%Tartare 4 1,4%Russe 3 1%Totaal292100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast