Kalinino (Russies: Калинино) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die gelyknamige Kalinino Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kalinino 875 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 857 97,9%Tartare 7 0,8%Azerbeidjanners 3 0,3%Onbekend 8 0,9%Totaal875100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast