Gasjoen-Boergoesta (Russies: Гашун-Бургуста, Kalmikies: Һашун Бурһста) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Gasjoen-Boergoesta Plaaslike Munisipaliteit en lê 4 kilometer noordoos van sy setel, Altsinchoeta.
Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese naam van 'n nabygeleë rivier waarvan die letterlike betekenis "bitter en met wilgers" is.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Gasjoen-Boergoesta 452 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 412 91,2% Dargine 15 3,3% Russe 12 2,7% Kasakke 9 2% Kirgisiërs 4 0,9% Totaal 452 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië