Kettsjeneri (Russies: Кетченеры, Kalmikies: Көтчнр) is 'n dorp in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Kettsjeneri-rajon en Kettsjeneri Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê 112 kilometer noord van die republiek se hoofstad, Elista.

Die dorp se naam is van Kalmikiese oorsprong en kom van die etnoniem van 'n stam.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kettsjeneri 3 886 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorp se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 3 605 92,8% Russe 195 5% Koreane 20 0,5% Kasakke 17 0,4% Lesgiërs 10 0,3% Tartare 10 0,3% Oekraïners 7 0,2% Tadjiks 6 0,2% Tsjetsjniërs 6 0,2% Belarusse 4 0,1% Boerjatiërs 3 0,1% Georgiërs 3 0,1% Totaal 3 886 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië