Kaliumbromied is 'n verbinding van kalium en broom met formule . Dit is 'n sout van kaliumhidroksied () en waterstofbromied ().

Aanwending Kaliumbromied word sedert 1857 gebruik as antikonvulsiewe middel, aanvanklik vir mense maar teenwoordig net nog vir diere, soos honde.

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van kalium