Die varkstertlelie (Cyrtanthus spiralis) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Uitenhage tot by Gqeberha voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 133 km² en vier van agt subpopulasies is vernietig weens ontwikkeling. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur oorbeweiding.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

spiralis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika