Die vuurlelie (Cyrtanthus galpinii) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is inheems aan Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal en Mpumalanga asook Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe voorkom. Die spesie staan ook bekend as die puruutjie.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
galpinii Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe