Die geeldobolelie (Cyrtanthus flanaganii) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is inheems aan KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, die Vrystaat asook Lesotho. Die plant staan ook bekend as Ifafalelie.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

flanaganii Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika