Al-Muddaththir (Arabies: ٱلْمُدَّثِّر, "Die Omgehulde") is die 74ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 56 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die hoofstuk kom uit vers 1 ("u wat omgehul is")Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. en verwys na Mohammed wat deur sy mantel omhul is.
Verskeie temas word in die soera behandel. Die eerste een is 'n waarkuwing aan Mohammed om gereed te wees en die mense te waarsku. Daar is ook 'n waarskuwing aan die ongelowiges oor die straf wat op hulle wag. In vers 30 word 19 engele genoem wat oor die hel waak.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran