Die kleinrooipypie (Cyrtanthus brachyscyphus) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

brachyscyphus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika