Die lekkerruikpypie (Cyrtanthus suaveolens) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap waar dit in die Amatholeberge voorkom. Dit het 'n voorkomsgebied van 1200 km² en daar is vyf subpopulasies. Die plant word bedreig deur oorbeweiding en bosbou aktiwiteite.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
suaveolens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika