Al-'Kalam (Arabies: القلم, "Die Pen") is die 68ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 52 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Soera 68 beskryf God se geregtigheid en die oordeelsdag. Die temas in die hoofstuk is die antwoord op die teenstanders se besware, 'n waarskuwing aan die ongelowiges en 'n aanmoediging vir Mohammed om geduldig te wees.
Chronologies is dit die eerste hoofstuk wat met 'n allegoriese letter begin,Muhammad Asad, Al-Qur'an translation, The Message of the Qur'an, 1980, Dar Al-Andalus, Gibraltar, terwyl dit volgens die volgorde van die soeras in die Koran die laaste hoofstuk is wat daarmee begin.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran