Al-Ma’ârij (Arabies: المعارج, "Die Weë Van Opstyging") is die 70ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 44 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die naam van die hoofstuk kom uit vers 3.
Opsomming Die hoofstuk word dikwels verbind met die vorige een, Al-Ha'k'ka. Geduld word aanbeveel: "Voorwaar, hulle sien dit ver weg, maar Ons sien dit naby."Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran