Die NG Gemeente Zeerust-Noord was ‘n gemeente in die Goudland Sinode.
Die NG Gemeente Zeerust-Noord is in 1977 afgestig van die Zeerust Moedergemeente. Die Kerkraad stel vir Koos Reyneke aan as argitek en in 1978 word die kerkgebou teen ‘n koste van R145 000 opgerig. Die gemeente word weer in 2017 by die Zeerust Moedergemeente ingelyf.
Predikante Johannes Arnoldus Olivier, 1981 – 1987 (Kpln) Pieter Jan Oberholzer, 1987 – 1991 (Kpln) Andrew Thomas Barry, 1982 – 1995 Barend Hermanus van As, 1991 – 1997 Johannes Nicolaas Rudolf Bosman, 1998 – 2003 (Kpln) Izanne Ellis, 2003 – 2006 Willem Dawid Sauer, 2014 – 2016 Eksterne skakels https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-zeerust-noord/ Zeerust-Noord