Cyrtanthus macowanii is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
macowanii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika