Cyrtanthus herrei is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië waar dit van die sentrale berge in die Richtersveld tot in die suide van Namibië voorkom. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 1860 km² en daar word geskat dat daar tussen tien en twintig subpopulasies oor is aangesien die spesie gesog is in die onwettige blomme handel.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
herrei Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika