Die grasveldlelie (Cyrtanthus loddigesianus) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
loddigesianus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika