Cyrtanthus macmasteri is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap waar dit in die Groot-Keiriviervallei voorkom. Die plant word bedreig deur oorbeweiding.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
macmasteri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika