Al-Mulk (Arabies: الملك, "Die Koninkryk") is die 67ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 30 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die naam van die soera kom uit vers 1.
Opsomming Die hoofstuk lê klem daarop dat geen individu sy wil aan iemand anders kan opdwing nie; hy mag net leiding gee en 'n voorbeeld stel (vers 26).Guppy, Shusha, For the good of Islam The Observer, 15 December 1991
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran