Die Klein-Leeurivier is 'n rivier wat in die suidooste van die Vrystaat in Suid-Afrika vloei. Die Klein-Leeurivier is 'n sytak van die Leeurivier en lê in die opvanggebied van die Caledonrivier (of Mohokare).

Oorsprong (? naastenby, vele sytakkies)

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Klein-Leeurivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Vrystaat