Die bobbejaankoolklimop (Othonna perfoliata) is 'n plant en geofiet wat endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap is. Die spesie kom vanaf die suidelike Namakwaland tot by die Bokkeveld-eskarp en die Weskus, en in die binneland tot by Matjiesfontein voor. Die plant is deel van die fynbos en het reeds 28% van sy habitat aan gewasverbouing en ontwikkeling afgestaan.
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Plante Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika