Nota: Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Leeurivier (dubbelsinnig).
Die Leeurivier is 'n rivier wat in die suidooste van die Vrystaat in Suid-Afrika vloei. Die Leeurivier is 'n sytak van die Caledonrivier (Mohokare) en lê in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Oorsprong Hierdie rivier het etlike sytakke en voorlopers in die Vrystaat, en 'n duidelike oorsprong is moeilik om op 'n Google-kaart vas te stel.
Linkersytak is by naby Marseilles en Regtersytak is by laaste samevloei (van bg. grootste Leeuriviertakke) is by
Monding suid van die dorpie Hobhouse op die Lesotho-grens.
Damme Armeniadam Newburydam
Eksterne skakel Google-kaart van die Leeurivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Vrystaat