Die doringkers (Othonna euphorbioides) is 'n klein struikie wat endemies aan die Noord-Kaap is en kom van Steinkopf en Boesmanland tot by Kamiesberg voor. Die spesie is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei. Die plant word tot 150 mm hoog.
Daar is twee subspesies: Othonna euphorbioides subsp. euphorbioides Othonna euphorbioides subsp. jarmilae Halda
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi PlantzAfrica
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika